skip to Main Content

Akademiese Artikels

Akademiese Artikels

Die moeder se invloed op volgende generasies

Niemand het ʼn groter invloed op jou gehad as jou ma nie. Die wyse waarop…

Read more

DIE IMPAK VAN GEPREOKKUPEERDHEID MET SEKSUELE AKTIWITEIT GEASSOSIEER MET INTERNETGEBRUIK OP DIE GESIN — ’N PASTORALE PERSPEKTIEF

In hierdie artikel word die volgende probleemstelling ondersoek: In watter mate kan pastorale begeleiding ’n…

Read more

DIE SELF-SNY FENOMEEN ONDER JONGMENSE: PERSPEKTIEWE VANUIT DIE PRAKTIESE TEOLOGIE

Die verskynsel van self-sny (self-mutilering) laat die gemiddelde persoon met gevoelens van ongemak, angs en…

Read more

DIE DIGITALE IMPAK OP KINDERS EN JONGMENSE – ENKELE PASTORALE MERKERS

In hierdie artikel word gefokus op die fenomenale ontwikkeling van die Internet die afgelope aantal…

Read more

Pastorale implikasies van die liggaam/denke verbintenis

Teen die agtergrond van die liggaam/denke verbintenis word daar eerstens gekyk na die Bybelse siening…

Read more

Pastorale begeleiding van die self-mutileerder

In hierdie artikel het dit geblyk dat die toenemende voorkoms van self-mutilering onder jongmense in…

Read more

Verhelderende perspektiewe vir die pastoraat vanuit traumanavorsing rakende getraumatiseerde kinders

In hierdie artikel word daar op die ingrypende langtermyn implikasies van onverwerkte trauma gedurende die…

Read more

METATEORETIESE PERSPEKTIEWE OP LIGGAAMLIKE PROBLEME AS MOONTLIKE UITVLOEISEL VAN ONVERWERKTE TRAUMA

Teorie is een van die belangrikste instrumente in ’n hulpverlener se hande, want deur byvoorbeeld…

Read more

Belangrike meta-teoretiese riglyne betreffende die emosioneel verwonde persoon

Metateorie verskaf die wetenskaplike vertrekpunte wat raakvlakke deel met ander vakke wat aspekte van dieselfde…

Read more

PASTORALE BEGELEIDING VAN DIE EMOSIONEEL VERWONDE TIENER

Die probleemstelling wat in hierdie artikel ondersoek word, hou verband met die moontlike oorsake en…

Read more

Pastorale begeleiding van kinders wat rou

In die literatuur word dikwels na kinders as die sogenaamde ‘forgotten grievers’ verwys. Wat pastorale…

Read more

Die debat rondom die ”Frühkatholizismus”

ONTSTAAN EN ONTWIKKELING VAN DIE BEGRIP "FRUHKATHOLIZISMUS" Die begrip "Frilhkatholizismus" kan volgens Käsemann kortliks gedefinieer…

Read more

Die impak van intergeneratiewe trauma. Verkennende perspektiewe tesame met enkele Pastorale kantaantekeninge

Die problematiek rondom intergeneratiewe trauma hou verband met die feit dat ouers dikwels deur intense…

Read more

’n Pastorale verkenning van die effek van ‘pa-wonde’, ‘pa-honger’ en ‘pa-nood’

In hierdie artikel word eerstens enkele historiese merkers aangetoon met betrekking tot sommige belangrike konsepte…

Read more

Pastorale begeleiding van die geestelik verwonde persoon

Sedert so vroeg as die sewentigerjare is ‘n beduidende aantal boeke en artikels oor geestelike…

Read more

Selfvergifnis – ’n Afgeskeepte area binne die pastoraat

Indien daar op die veld van navorsing rakende die tema van vergifnis gelet word, is…

Read more

Pastorale begeleiding van die seksueel verslaafde

In hierdie artikel word aandag gegee aan die relatief nuwe veld van ondersoek met betrekking…

Read more

GODSDIENS: MIDDEL TOT VERSLAWING OF TOT HELING?

Father Leo Booth verwys in sy boek, When God becomes a drug (1998:51), na die…

Read more

ENKELE PASTORALE MERKERS RAKENDE DIE IMPAK VAN BOELIE OP KINDERS EN ADOLESSENTE

In hierdie artikel word gefokus op die vernietigende effek van boelie op die emosionele, geestelike…

Read more

In samewerking met   

Back To Top