skip to Main Content

METATEORETIESE PERSPEKTIEWE OP LIGGAAMLIKE PROBLEME AS MOONTLIKE UITVLOEISEL VAN ONVERWERKTE TRAUMA

Teorie is een van die belangrikste instrumente in ’n hulpverlener se hande, want deur byvoorbeeld die teorie van verskeie hulpwetenskappe betreffende trauma te verstaan, word die behandeling van trauma bevorder (Rothschild 2000:xii). Hoe groter ’n hulpverlener se teoriebasis, hoe minder afhanklik sal die hulpverlener van tegnieke wees (Rothschild 2000:xii).Teen hierdie agtergrond word daar in hierdie artikel gefokus op enkele belangrike metateoretiese perspektiewe met betrekking tot die interaksie tussen liggaam, gees en emosies.

 

Download PDF

In samewerking met   

Back To Top