In hierdie artikel word die volgende probleemstelling ondersoek: In watter mate kan pastorale begeleiding ’n…
Die debat rondom die ”Frühkatholizismus”
ONTSTAAN EN ONTWIKKELING VAN DIE BEGRIP “FRUHKATHOLIZISMUS”
Die begrip “Frilhkatholizismus” kan volgens Käsemann kortliks gedefinieer word as die verdedigende reaksie van die oergemeente teen die bedreiging van diagnostisering. Die veronderstelling is dat daar ‘n lang periode verloop het tussen die oergemeente en latere geskrifte en gevolglik het daar ‘n gevorderde ontwikkeling van tradisie-oorlewering plaasgevind.
Die kerk het tot ‘n heilsinstituut geword wat nie meer die apostoliese woord as enigste norm aanvaar nie en deur haar leergesag legitimeer sy die Woord en die prediking (Kasemann, 1963)
