skip to Main Content

“Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is,
op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig,
en vryheid vir dié wat opgesluit is.”

– Jesaja 61:1

“Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is,
op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig,
en vryheid vir dié wat opgesluit is.”

– Jesaja 61:1

Genesing is soos ‘n ui. As jy deur een laag trauma gewerk het met die oog op genesing van die pyn, dan sal ‘n nuwe laag na vore kom.

Die een laag na die ander sal telkens nuwe probleme na vore bring om op te fokus. Tydens hierdie proses moet jy ʼn pas volg waarmee jy gemaklik is, en slegs fokus op een laag op ʼn keer. Dana Arcuri.

Akademiese Artikels

Publikasies & E-Boeke

In samewerking met   

Back To Top