skip to Main Content

PASTORALE BEGELEIDING VAN DIE EMOSIONEEL VERWONDE TIENER

Die probleemstelling wat in hierdie artikel ondersoek word, hou verband met die moontlike oorsake en gevolge van die emosionele verwonding van tieners.1 Daar sal gevolglik gepoog word om aan te dui in watter mate pastoraal-teologiese vertrekpunte ’n terapeutiese rol kan vervul in die
begeleiding van die emosioneel verwonde tiener. Rondom hierdie tema word daar enersyds gefokus op bydraes vanuit die aangrensende wetenskappe, en andersyds vanuit die pastorale teologie in die breë. Laastens word ’n aantal pastoraal-teologiese vertrekpunte aan die orde gestel.

 

Download PDF

In samewerking met   

Back To Top