skip to Main Content
Sale

Angs as die nuwe ‘depressie’ – Pastorale perspektiewe

Original price was: R400.00.Current price is: R370.00.

Angs is al beskryf as die ‘amptelike emosie van ons eeu’. Waar depressie eers bo-aan die lys was in terme van geestesgesondheid versteurings, het angs dit nou vervang en word dit selfs beskryf as epidemies. Bydraende faktore hiertoe is byvoorbeeld die getraumatiseerde samelewing waarbinne ons onsself bevind met sy hoë misdaad syfers, politieke onrus, die pas van die samelewing wat al vinniger raak, en dan veral ook die rol van die Internet en sosiale media. Toenemende liggaamlike en emosionele probleme is sommige van die kritiese gevolge van hierdie situasie. Heling en langtermyn oplossings is slegs moontlik deur middel van ʼn multidissiplinêre benadering waarvan die Pastoraat ʼn onontbeerlike komponent is. Die fokus in hierdie boek is veral dan ook op laasvermelde aspek (koerier koste ingesluit by prys).

Categories: ,

In samewerking met   

Back To Top