Alzheiemer se siekte en Demensie
R150.00
Alzheimer se siekte en die gepaard-gaande demensie het ʼn siekte geword wat soms meer vrees inboesem as kanker. Die laaste hoofstuk in be-sonder bring inderdaad nuwe hoop wanneer daar gefokus word op die deurslaggewende navorsing en deur-brake van Prof Dale Bredeson wat die standpunt huldig dat niemand in die toekoms meer nodig het om te sterf as gevolg van Alzheimer se siekte nie (koerier koste: R120).