Sale
Trauma as ‘n verwoester
Original price was: R400.00.R370.00Current price is: R370.00.
In hierdie publikasie val die klem op ʼn Skriftuurlik gefundeerde benadering rakende die begeleiding van trauma slagoffers, met ook besondere fokus op die rol van gebed. Hierdie benadering word aangevul met belangrike perspektiewe vanuit die psigologie, psigiatrie en mediese velde. Die pastoraat dien dan ook as ʼn belangrike komponent binne ʼn multidissiplinêre benadering waar elk van die fisiese, emosionele en geestelike dimensies die nodige aandag ontvang. Verder is die basiese vertrekpunt om die dieperliggende oorsake van probleme te identifiseer en te hanteer – eerder as om net te fokus op simptome op die oppervlakte (koerier koste ingesluit by prys).