Parkinson-siekte en demensie. Pastorale begeleiding en hoop
Original price was: R400.00.R370.00Current price is: R370.00.
In hierdie boek val die klem baie sterk op ʼn groot aantal voorkomende maatreëls ten opsigte van Parkinson-siekte. Die navorsing het die afgelope aantal jare talle faktore uitgewys as bydraend tot hierdie probleem en indien daar vroegtydig hieraan aan-dag gegee word kan dit die persentasie van gevalle dramaties verminder – selfs waar die siekte ook nog in sy beginfase is, kan dit getermineer en gestabiliseer word. Verder word veral ook gefokus op die rol van die spirituele versorging van die demensie pasiënt met besondere klem op ʼn bediening van herinneringe. In hier-die verband word daar ook ʼn baie praktiese en eenvoudige erediens liturgie aangebied waarvolgens persone met demensie bedien kan word (koerier koste ingesluit by prys).