skip to Main Content
Sale

Getraumatiseerde kinders binne ‘n milieu van verslawing – Pastorale perspektiewe

Original price was: R400.00.Current price is: R370.00.

Kinders wat herhaaldelike trauma en emosionele verwonding beleef, gaan uiteindelik met ʼn oormaat van emosionele letsels die volwasse lewe in. Emosionele onstabiliteit asook liggaamlike probleme is gewoonlik van die belangrikste langtermyn gevolge. Indien daar dan ook nog ʼn verslaafde ouer was wat deel van hierdie kinderjare milieu was, dan het dit uiteindelik oorweldigende implikasies. In hierdie boek word daar in besonder gefokus op hierdie twee areas van pyn en verwonding asook die effek daarvan op mense se latere lewens en verhoudings. Vanuit die Pastoraat word daar telkens helende en Skriftuurlike perspektiewe aan die orde gestel rakende die begeleiding van sulke persone (koerier fooi ingesluit by prys).

In samewerking met   

Back To Top