skip to Main Content
Sale

Die noodkreet van jongmense wat hulself sny

Original price was: R400.00.Current price is: R370.00.

Hierdie is ‘n epidemie wat die afgelope aantal jare dramaties toegeneem het onder jongmense. Vir talle word dit die wyse waarop hulle ontvlug van emosionele pyn aangesien dit tydelike verligting bied. As gevolg van die afskeiding van pynstillende chemiese bestanddele in die brein lei dit egter tot verslawing. Dertig tot veertig jaar gelede was mediese dokters en terapeute in ‘n groot mate vasgevang in die soeke na antwoorde vir anorexia en bulimie. Tans is ons in die midde van ‘n soortgelyke proses betreffende self-mutilasie. Die psigiater Joshua Weiner, beskryf hierdie probleem as “… the anorexia and bulimia of the new millennium.” In hierdie boek fokus ons op die pastorale begeleiding van diegene wat hier vasgeval het (koerier koste ingesluit by prys).

In samewerking met   

Back To Top