skip to Main Content

WANNEER DIE LIGGAAM REBELLEER

R150.00

Die gesonde wisselwerking tussen liggaam, gees en emosies is van kritiese belang in terme van fisiese en emosionele gesondheid. In hierdie boek word onder an-dere gelet op talle voorbeelde vanuit ongeveer 100 onder-houde wat vanuit ʼn mediese perspektief gevoer is met persone wat gediagnoseer is met ʼn verskeidenheid van kroniese en terminale siektes. Daar word telkens ʼn beskry-wing gegee van hul lewens-verhale en dan gewys op die herhalende temas van kinder-jare trauma, verwerping en verliese – dit het dan weer tot gevolg gehad die onder-drukking van emosies en gebrekkige emosionele kom-petensie. Die stres en span-ning wat as gevolg van so ʼn proses oor jare opgebou het, het uiteindelik die immuun sisteem van die liggaam af-getakel en die persoon kwes-baar gemaak vir siektes. Teen hierdie agtergrond word ver-volgens ʼn aantal pastorale riglyne geformuleer vir die be-geleiding van diegene wie se lewensverhale op hierdie wyse verloop het (koerier koste: R120).

Partnered with   

Back To Top