skip to Main Content

Parkinson-siekte en demensie. Pastorale begeleiding en hoop

R150.00

In hierdie boek val die klem baie sterk op ʼn groot aantal voorkomende maatreëls ten opsigte van Parkinson-siekte. Die navorsing het die afgelope aantal jare talle faktore uitgewys as bydraend tot hierdie probleem en indien daar vroegtydig hieraan aan-dag gegee word kan dit die persen-tasie van gevalle dramaties vermin-der – selfs waar die siekte ook nog in sy beginfase is, kan dit getermineer en gestabiliseer word. Verder word veral ook gefokus op die rol van die spirituele versorging van die demen-sie pasiënt met besondere klem op ʼn bediening van herinneringe. In hier-die verband word daar ook ʼn baie praktiese en eenvoudige erediens liturgie aangebied waarvolgens per-sone met demensie bedien kan word (koerier koste: R120).

Categories: ,

Partnered with   

Back To Top