skip to Main Content

DISSOSIASIE EN FRAGMENTASIE

R150.00

Die tema van dis-sosiasie en frag-mentasie is ener-syds ʼn tema met diep wortels in die veld van die psigologie en psigiatrie. Andersyds is dit egter krities be-langrik dat pas-torale beraders ook hiervan sal kennis neem omdat daar van-uit die pastoraat baie beslis ʼn deurslaggewen-de bydrae ge-lewer kan word in die bege-leiding van bera-denes. Die ideaal sou wees vir so ʼn berader om dan deel te kan wees van ʼn multi-dissiplinêre span. In hierdie boek word gepoog om die kontoere te trek van so ʼn moontlike multi-dissiplinêre be-nadering waar die verskillende dissiplines hande kan vat ten einde bera-denes te be-elei na heling en vryheid. Wat die pastoraat be-tref, val die klem ook besonder sterk op die rol van gebed as deel van die begeleidings-proses (koerier koste: R120).

Categories: ,

Partnered with   

Back To Top