skip to Main Content

Pastorale begeleiding van getraumatiseerde en emosioneel verwonde kinders

R150.00

Die inhoud van hierdie kursus is daarop gefokus om aan diegene wat by kinders betrokke is, ‘n aantal belangrike riglyne te bied ten einde in staat te wees om onder die leiding van die Heilige Gees, tesame met die toepassing van die nodige praktiese insigte, stukkende en verwonde kinders te kan begelei tot heling, restourasie en nuwe lewensvreugde (koerier koste: R120).

.

Partnered with   

Back To Top