skip to Main Content
Sale

Mede-afhanklikheid en Emosionele Gebrokenheid

Original price was: R400.00.Current price is: R320.00.

Die oorsprong van die siekte van mede-afhanklikheid word meestal gedurende die kinderjare reeds gevestig. Misbruik op emosionele, liggaamlike, seksuele, intellektuele of geestelike areas is gewoon- lik prominent in die verhale van slagoffers. Die gevolg is dat daar ʼn ‘kosbare innerlike kind’ is wat emosioneel verwond geraak het en sedertdien met behulp van verskillende verdedigingsmeganis-mes probeer oorleef. In die bespreking van hierdie tema kom pastorale perspektiewe telkens aan die orde as deel van ʼn multidissiplinêre benadering (koerier koste: R120).

Partnered with   

Back To Top