skip to Main Content

SEKSUELE VERSLAWING

R150.00

Soos met enige verslawing is daar ook in die geval van seksuele verslawing aanvanklik ʼn emosionele vakuum waardeur die slagoffer kwesbaar raak vir die betrokke verslawing. Onverwerkte trauma en emosionele ver-wonding tesame met seksuele trauma wat reeds in die kinderjare kon plaasvind, blyk vanuit die navorsing en die praktyk oorweldigende sterk aanleidende faktore te wees met betrekking tot seksuele versla-wing. In hierdie boek word enersyds die probleem, tipiese kenmerke en gedrag bespreek, terwyl andersyds praktiese riglyne ter begeleiding van die verslaafde persoon aan die orde gestel word. As deel van ʼn voorgestelde beradingsmodel word belang-rike multidissiplinêre perspektiewe geïnte-greer met pastorale vertrekpunte met die klem op langtermyn genesing en vryheid in Jesus Christus (koerier koste: R120).

Categories: ,

Partnered with   

Back To Top