skip to Main Content
Sale

ABORSIE, MISKRAAM EN STILGEBOORTE

R270.00

Navorsing toon aan dat ongeveer 260,000 aborsies jaarliks in Suid-Afrika uitgevoer word. Die aantal individue, gesinne en families wat hierdeur geraak word, is oorweldigend. Van die mees hartseer gesprekke in berading is dan ook wanneer ʼn bejaarde dame vertel van die baba of babas wat sy jare gelede verloor het, hetsy deur aborsie, miskraam of stilgeboorte, en die oorweldigende pyn en verlange oor al die jare heen. Daar was gewoonlik geen afskeid en geen afsluiting (closure) nie en die onverwerkte rouproses was deurgaans deel van haar lewe. Die inhoud van hierdie boek bied praktiese riglyne vir die begeleiding van sulke persone (en uiteraard ook die pa’s van sulke kinders) ten einde hierdie pakkie met pyn uiteindelik deur die helende fasilitering van die Heilige Gees finaal te kan aflaai (koerier koste: R120).

Categories: ,

Partnered with   

Back To Top