MENSE WAT BEROOF IS VAN HUL SEëN
R150.00
Hierdie boek han-el oor ‘n aangrypende tema wat elke kind van God direk raak. Talle persone het die seën misgeloop wat hulle eintlik toegekom het ty-dens hul kinder-jare. Sommige van hulle is reeds op ‘n lewens-lange soektog na hierdie seën. Ge-broke pa’s en ma’s was ge-woonlik nie in staat om die seën aan hul kinders te gee nie omdat hulle self dit nooit ontvang het nie. Wat God betref, is dit egter nooit te laat nie en Hy gee ʼn bloudruk waarvolgens hierdie seën weer verkry kan word. Die uit-vloeisel hiervan is dat hierdie per-soon dan weer ‘n instrument van seën word in die lewens van talle andere. Wanneer ons daar kan kom waar ons daagliks seën uitdeel, word ons eie bekers tot oorlopens toe vol! (koerier koste: R120).