skip to Main Content

DIE TUISKOMS VAN GEESTELIKE WEESKINDERS

R150.00

Die inhoud van hierdie boek berus op die basiese onder-skeid tussen enersyds tok-siese godsdiens waar mense emosioneel en geestelik ver-wond word, en andersyds egte godsdiens waar daar ʼn intieme inter-aksie is met die Vader-hart van God. Hierdie onderskeid kan ook beskryf word aan die hand van die beelde van enersyds die gesindheid van geestelike wees- kinders, teenoor ander-syds die benadering van ware seuns en dogters van die Vader. Teen die agter-grond van Jack Frost se verhaal word beskryf hoedat daar oorbeweeg kan word vanaf geestelike wees-kinders uit-eindelik tot by seuns en dogters wat by die Vader-huis gearriveer het. Die praktiese voorbeelde uit Jack se verhaal is aangrypend en lewensveranderend (koerier koste: R120).

Partnered with   

Back To Top