Sale
Verslawing as ‘n verwoester
Original price was: R400.00.R370.00Current price is: R370.00.
In hierdie boek val die klem in ʼn besondere mate op die lewensverhaal van die verslaafde en die moontlike fisiese en emosionele kwesbaarheid wat in ʼn baie vroeë stadium reeds gevestig kon gewees het. Die belangrike vraag aan die verslaafde is gevolglik nie, “Waarom die verslawing?” nie, maar eerder, “Waarom die pyn?” Vanuit ʼn pastorale hoek word hierdie belangrike vertrekpunt verder geëksploreer (koerier koste ingesluit by prys).

