MENSE WAT BEROOF IS VAN HUL SEëN
Original price was: R400.00.R370.00Current price is: R370.00.
Hierdie boek handel oor ‘n aangrypende tema wat elke kind van God direk raak. Talle persone het die seën misgeloop wat hulle eintlik toegekom het tydens hul kinder-jare. Sommige van hulle is reeds op ‘n lewenslange soektog na hierdie seën. Gebroke pa’s en ma’s was gewoonlik nie in staat om die seën aan hul kinders te gee nie omdat hulle self dit nooit ontvang het nie. Wat God betref, is dit egter nooit te laat nie en Hy gee ʼn bloudruk waarvolgens hierdie seën weer verkry kan word. Die uitvloeisel hiervan is dat hierdie persoon dan weer ‘n instrument van seën word in die lewens van talle andere. Wanneer ons daar kan kom waar ons daagliks seën uitdeel, word ons eie bekers tot oorlopens toe vol! (koerier fooi ingesluit by prys).