skip to Main Content

Emosioneel verwonde Ma’s

R150.00

Hierdie boek handel oor die pyn van seuns en mans en dogters en vroue wat opgegroei het in huise waar die moeder geworstel het met onver-werkte emosionele pyn en/of trauma vanuit haar kinderjare wat nooit han-teer is nie. Hierdie emosionele bagasie het sy met haar saamgedra in haar huwelik in en dit uiteindelik geprojek-teer op haar kinders. Daar word ener-syds gefokus op die tipiese simptome van hierdie moeder-wond, en andersyds op ‘n aantal riglyne ter genesing van diegene wat direk geraak is daardeur (koerier koste: R120).

Partnered with   

Back To Top