skip to Main Content
Sale

Die Brein kan die Ligaam benadeel of genees

R320.00

Die brein is ʼn kragtige instrument en in die hand van die Heilige Gees is die potensiaal onbeperk. Deur neerdrukkende gedagtes en negatiewe denke kan dieselfde brein egter ʼn aftakelende effek op die gees en liggaam hê. Teen hierdie agtergrond kom aspekte soos die volgende in hierdie boek aan die orde:

  • Onverwerkte stres en trauma takel die immuunsisteem af en kan lei tot liggaamlike probleme.
  • Bitterheid en wrokke kan die immuunsisteem aftakel en siektes tot gevolg hê.
  • Die pakkie met onverwerkte emosionele pyn en trauma van een geslag word outomaties aangegee na die volgende geslag toe.
  • Enige hoofbesering wat nie die nodige aandag ontvang het nie kan lei tot aspekte soos woede uitbarstings, depressie, emosionele onstabiliteit, persoonlikheidsveranderinge, ens.
  • Serotonien is die heel belangrikste chemiese bestanddeel in die liggaam en hiersonder is dit onmoontlik om die vrugte van die Heilige Gees uit te leef (koerier koste: R120).

Partnered with   

Back To Top