skip to Main Content

Die wonderkrag van Vergifnis

R150.00

Om te kan vergewe na ‘n groot onreg is enersyds een van die moeilikste geestelike take. Andersyds is die resul-tate gewoonlik bevrydend en helend. Om vir jare lank te worstel met bitter-heid en wrokke is vernietigend, nie slegs wat die persoon se gees en emosies betref nie maar ook liggaam-lik. In die bespreking van die tema van vergifnis in hierdie boek word onder andere oortuigende wetenskaplike bewyse aan die orde gestel ter onder-steuning van die feit dat mense uitein-delik ook liggaamlik ‘n groot prys kan betaal vir die vertroeteling van haat en onvergewensgesindheid. Op die lang-termyn kan dit selfs die dieper oorsaak wees van iemand se fisiese dood. Diegene wat egter gewaag het om te vergewe, kan gewoonlik getuig van nuwe geestelike ontdekkings, groei en deurbrake. Vir talle het so ‘n stap die deur geopen tot ‘n nuwe geestelike avontuur en verdieping saam met Christus. In hierdie boek is daar talle soortgelyke getuienisse (koerier koste: R120).

Categories: ,

Partnered with   

Back To Top