skip to Main Content

Stukkende en Moedelose Jongmense

R150.00

Die gees, denke en emosies van ons jongmense is van kritiese belang. Indien die vyand suksesvol sou wees in sy aanslag op hierdie terrein dan het dit vernietigende implikasies vir gene-rasies wat nog kom. Navorsing toon aan dat depressie onder tieners met 300% toegeneem het die afgelope 50 jaar; dat ʼn proses van desensiti-sering met 40% toegeneem het die afgelope tien jaar, hoofsaaklik as gevolg van oormatige blootstelling aan geweld op skerms; dat die voorkoms van selfsny binne ʼn bestek van 10 jaar toegeneem het in epidemiese omvang; dat self-dood statistieke onder tieners die afge-lope paar jaar die hoogte ingeskiet het. Hierdie is maar net enkele van die rooi-ligte en noodkrete waarop hierdie publikasie fokus met die doel om ouers, onderwysers, leraars, beraders, maatskaplike werkers, ens., attent te maak en ook toe te rus vir hierdie mas-siewe uitdaging (koerier koste: R120).

Partnered with   

Back To Top