skip to Main Content
Sale

Woede as ‘n destruktiewe mag – Pastorale perspektiewe

Original price was: R400.00.Current price is: R370.00.

Ons het almal al êrens met die probleem van woede geworstel. Oor die algemeen word dit dan ook as ʼn oorwegende negatiewe emosie beskou, en talle Christene plaas gevolglik bloot ʼn emosionele deksel daarop – depressie is dan heel dikwels een van die algemene gevolge. In hierdie boek word egter ook gefokus op die positiewe potensiaal van hierdie emosie indien dit reg hanteer word. Vanuit ʼn multidissiplinêre benadering word daar ook vanuit verskillende dissiplines op hierdie emosie gefokus, en word daar ook besonder klem gelê op die bevrydende en helende rol van pastorale berading en gebed. In hierdie verband is die beradene se persoonlike verhaal van deurslaggewende belang (koerier koste ingesluit by prys).

Categories: ,

Partnered with   

Back To Top