skip to Main Content
Sale

Unieke uitdagings rakende die grootmaak van dogters – Pastorale perspektiewe

Original price was: R400.00.Current price is: R370.00.

Die verwagtinge en eise van, en druk op meisies in die tyd waarin ons leef het geweldig toegeneem. Waar die nodige toerusting en begeleiding ontbreek, het dit dikwels tot gevolg faktore soos vroeë swangerskap, substans verslawing, seksuele uitreageer gedrag, eetversteurings, angs, lae selfbeeld, depressie, selfdood pogings, ens. Die ouderdom waarop meisies met uitdagings soos hierdie gekonfronteer word, word ook steeds al jonger. Die koms en groei van die internet en sosiale media het die probleem net soveel te meer gekompliseer. Dit alles bevestig die kritiese belangrikheid van die rol van ouers. In hierdie boek word ʼn groot aantal praktiese riglyne in hierdie verband gegee, veral ook vanuit ʼn pastorale oogpunt, terwyl daar in besonder ook gefokus word op die noodsaaklike rol van die pa rakende die begeleiding van sy dogter.

(koerier koste ingesluit by prys).

Categories: ,

Partnered with   

Back To Top