skip to Main Content
Sale

Sewe beginsels wat ‘n huwelik laat werk

Original price was: R400.00.Current price is: R380.00.

Hierdie boek bied basies ʼn pastorale evaluering van die belangrikste resultate van die baanbrekerswerk van Dr John Gottman en sy span in Seattle in die VSA die afgelope 30 jaar. In hul laboratorium word egpare vir 24 uur geakkommodeer en dan emosioneel en fisies gemonitor in hul interaksie met mekaar. Op grond van 15 minute se waarneming van ʼn gesprek tussen hulle kan daar byvoorbeeld met 91% korrektheid voorspel word of die huwelik uiteindelik sal oorleef. Die praktiese riglyne wat gebied word is fenomenaal en tesame met aanvullende pastorale insigte bied dit ʼn dinamiese model vir ʼn gelukkige huwelik (koerier koste ingesluit by prys).

Category:

In samewerking met   

Back To Top