Sale
Aandagafleibaarheid en die Pastoraat
Original price was: R400.00.R370.00Current price is: R370.00.
Aandagafleibaarheid is ʼn gesondheidsprobleem wat internasionaal steeds aan die toeneem is, terwyl die koms van die Internet hierdie proses dramaties gestimuleer het. Wat heling betref, blyk ʼn holistiese benadering die mees effektiewe te wees, met klem op die fisiese, emosionele, sosiale, en geestelike dimensies. Outeurs soos Daniel Amen (M.D.), Gabor Maté (M.D.) en ook Stephen Arterburn het besonder insig-gewende bydraes gelewer, en vanuit hierdie bronne word belangrike pastorale riglyne geformuleer (koerier koste ingesluit by prys).