Vyf maniere om te sê “Ek is jammer” – Die vyf apologie tale
Original price was: R400.00.R380.00Current price is: R380.00.
Wanneer daar hard en skerp teenoor ons gereageer is en ons in die proses ook verontreg was dan is dit natuurlik en menslik om ʼn diep innerlike behoefte te ervaar aan ʼn apologie – soveel te meer indien dit iemand is vir wie ons lief is en met wie ons voortaan in ʼn herstelde verhouding sal wil leef. Ons weet egter nie altyd hoe om op die mees effektiewe wyse apologie aan te teken nie en dikwels misluk ons dan. Hier is dit dan belangrik om op hoogte te wees van die vyf apologie tale – ook belangrik dat ek die primêre apologie taal sal ken van die persoon teenoor wie ek apologie wil aanteken ten einde te verseker dat my apologie die nodige trefkrag sal hê (koerier koste ingesluit by prys).

