skip to Main Content
Sale

‘n Pastoraal-holistiese beskouing van kanker. Met besondere verwysing na die sosiale, biologiese, emosionele en geestelike dimensies

Original price was: R400.00.Current price is: R380.00.

Wanneer die immuun sisteem gestimuleer word, selfbeeld en selfvertroue herstel word, onverwerkte trauma en emosionele pyn deurgewerk word, vertroebelde verhoudings herstel word en ʼn gesonde leefstyl in plek kan kom, kan dit lei tot ingrypende fisiese veranderinge. In hierdie boek kom ʼn verskeidenheid van praktiese riglyne in hierdie verband aan die orde as deel van ʼn diepgaande pastoraal-holistiese benadering waar die biologiese, sosiale, emosionele en geestelike dimensies van siekte geïntegreer word. Hiermee saam word ook treffende getuienisse bespreek van diegene wat gedetermineerd was om saam met die Heilige Gees ʼn daadwerklike verskil aan hul fisiese situasie te maak. Daar word in hierdie verband veral verwys na ‘buitengewone pasiënte’ wat nie bereid was om by voorbaat handdoek in te gooi nie. Sou fisiese genesing egter nie uiteindelik realiseer nie dan lei so ʼn benadering gewoonlik tot ʼn groot stuk innerlike vryheid en vrede in verhouding tot God en medemens (koerier koste ingesluit by prys).

Category:

....

Back To Top