skip to Main Content
Sale

Generasiebagasie

Original price was: R400.00.Current price is: R370.00.

Die problematiek rondom Generasie Bagasie (intergenerasie trauma) hou verband met die feit dat ouers dikwels deur intense trauma gaan sonder die nodige hulp en begeleiding. Dit kan ‘n proses wees wat oor jare strek, en die kinders en kleinkinders wat dan binne so ‘n familie opgroei, word uiteindelik op talle wyses geraak deur die impak van hierdie onverwerkte trauma. Indien sodanige trauma nie hanteer word nie dan toon die navorsing dat dit as’t ware ‘n ‘pakkie pyn’ word wat onbewustelik aan volgende generasies ‘oorhandig’ word. In hierdie boek word ten slotte ʼn aantal pastorale riglyne geformuleer aan die hand waarvan persone begelei kan word wat geraak is deur generasie bagasie (koerier koste ingesluit by prys).

Partnered with   

Back To Top