DIE IMPAK VAN GEPREOKKUPEERDHEID MET SEKSUELE AKTIWITEIT GEASSOSIEER MET INTERNETGEBRUIK OP DIE GESIN — ’N PASTORALE PERSPEKTIEF
In hierdie artikel word die volgende probleemstelling ondersoek: In watter mate kan pastorale begeleiding ’n terapeutiese rol vervul aan persone wat binne ’n gesinsopset in “internetseks” vasgevang geraak het? In hierdie verband word daar gefokus op die aktualiteit, omvang, asook…