BOELIE - INDEKS

BOELIE - INDEKS

 

HOOFSTUK 1 - INLEIDENDE PERSPEKTIEWE

  • Historiese aanloop
  • ‘n Verskuiwing na kuberboelie
  • Die bydraende rol van ‘anonimiteit’ op die Internet
  • Aktualiteit binne Suid-Afrika
  • Prins William se inisiatief
  • Statistieke en omvang
    • Kuberboelie begin al vroeër
    • Die eerste ‘cyber cop

HOOFSTUK 2 - DEFINIËRING EN MOTIVERING

  • Definiëring
    • Boelie oor die algemeen
    • Kuberboelie
    • Kuber treitering (cyberstalking)
    • Internet ‘troll
  • Motiewe en aanleidende redes tot boelie
  • ‘n Parallel tussen aanlyn boelie en fisiese boelie

HOOFSTUK 3 - TIPIESE TEIKENS EN KENMERKE

  • Kenmerke van die tipiese teiken
  • Redes waarom hulle kwesbaar is
  • Kenmerke en simptome van die kind wat geboelie word
  • Die impak en gevolge van boelie
  • Boelie raak die gesin

HOOFSTUK 4 - KENMERKE VAN DIE TIPIESE BOELIE

  • Kenmerke en simptome van boelies
  • Die boelie se werkswyse
  • Die boelie se ondersteuners
  • Gevolge vir bystanders en toeskouers
  • Indien jou kind die boelie is
    • Gesprekvoering met jou kind
    • Empatie moet gekweek word

HOOFSTUK 5 - PRAKTIESE RIGLYNE

  • Ouers moet nie naïef wees nie
  • Riglyne deur die National Crime Prevention Council
  • Mobilisering van bystanders en vestiging van ‘n gedragskode
  • Riglyne vir wanneer jou kind geboelie word
  • Die belangrikheid van ‘n gestruktureerde anti-boelie program by skole
  • Olweus se model
    • Die Boelie Voorkoming Koördinering Komitee (BVKK)
    • Toerusting en opleiding
    • Gebruikmaking van vraelyste
    • Personeel diskussie groepe
    • Skoolreëls
    • Klaskamer byeenkomste
    • Direkte ingrype en opvolg aksies
    • Ouerlike betrokkenheid
    • Volwassene / kind interaksie
    • Betrokkenheid van kenners
    • Verdere kenmerke en sub-doelwitte van Olweus se program
    • Resultate
  • Wat kan jou kind leer vanuit ‘n negatiewe situasie?

HOOFSTUK 6 – PASTORALE RIGLYNE

  • Die kind se identiteit in Christus
  • Swak dissipline en ‘n gebrek aan grense
  • Kinders moet geleer word wat aanvaarbaar is en wat nie
  • Die toerusting en skoling van jongmense
  • Behandel ander soos jyself behandel wil wees
  • Hoe Jesus Christus boelies hanteer het
    • Die situasie in die tempel
    • Jesus verdedig vir Maria
    • Jesus kom op vir Malchus
  • Samevattend
  • Daar is hoop

BYLAAG A - Gesin Internet veiligheid kontrak
BYLAAG B - Die Olweus boelie vraelys
BYLAAG C - Boelie vraelyste
BYLAAG D - Belangrike webbladsye en kontak gegewens
BRONNELYS