Datums van kursusse

       

 

UITGEBRANDE BERADERS - Potchefstroom

Datum: Donderdag 4 Julie – 08.15 – 13.00

FAMSA – 3 Singer str, Potchefstroom

Akkreditering: VBO en CPSC punte

Kontak persoon vir bespreking: Tanita Steynberg – 018-2932272

Epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Bundel beskikbaar (opsioneel): R180

 

----------------------------------------------------------

 

UITGEBRANDE BERADERS EN DIE VOORBEREIDING VAN KINDERS OP TOEKOMSTIGE TRAUMA – Krugersdorp

Datum: Saterdag 24 Aug – 08.15 – 15.00

Plek: Krugersdorp

Akkreditering: VBO en CPSC punte

Kontak persoon: Pi Pretorius: 084 744 2263 – epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Bundel beskikbaar (opsioneel): R180

 

-----------------------------------------

          VERRYK EN VERDIEP JOU HUWELIK

           Saterdag 20 Julie - Potchefstroom

 

Die kursus word aangebied deur Prof Wentzel Coetzer van die Noordwes-Universiteit. Waar is die areas waar meeste huwelikspare moedeloos raak? Wat is die emosionele bagasie wat ons elkeen in die huwelik indra? Wat is die patrone wat hulself oor en oor herhaal in meeste huwelike en uiteindelik lei tot groot hartseer en spanning? In hierdie seminaar word hierdie vrae beantwoord aan die hand van talle praktiese voorbeelde terwyl daar geput word uit 35jr se berading van huwelikspare. Die inhoud van die kursus sal veral fokus op die volgende hoofmomente:

-        Fisiese bagasie uit die verlede

-        Emosionele bagasie uit die verlede

-        Seksualiteit

-        Konflikhantering

-        Kommunikasie

-        Die emosionele bankrekening

-        Verbondshuwelik vs ‘n kontrak huwelik

-        Indien ons twee weer sou kon trou

Die kursus word gerig enersyds op persone met 'n belangstelling in berading (leraars, maatskaplike werkers, jeugwerkers, beraders, ens), en andersyds ook op voornemende huwelikspaartjies asook diegene wat al ‘n ent gevorder het op die huwelikspad.

 

Plek: Studente Hervormde Kerk – Silwer str 19, Potch (net langs klein kragstasie)

Datum: Saterdag 20 Julie (sluit in verversings en sleutelnotas)

Tyd: 08.00 – 13.00

Akkreditering: VBO en CPSC punte

GPS koördinate: Suid: 26.41.590 -  Oos: 27.5.079

Koste: R350 per persoon (egpare: R600 – studente: R250)

Handleiding te koop - opsioneel: R180 (posgeld: R99 ekstra - PostNet)

Om te bespreek: U moet vooraf die nodige fooie inbetaal by:

                      Capitec spaar rek: 1487438425 - takkode: 470010

                      Rek naam: Prof WC Coetzer (bevestig dan asb daarna per e-pos)

Navrae: 0836600409 of 0825778810 of e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

 

----------------------------------------------

  

TRAUMA BERADING - Potchefstroom

Datum: Dinsdag 27 Augustus – 08.15 – 13.00

FAMSA – 3 Singer str, Potchefstroom

Akkreditering: VBO en CPSC punte

Kontak persoon vir bespreking: Tanita Steynberg – 018-2932272

Epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Bundel beskikbaar (opsioneel): R180

 

---------------------------------------

 

RIGLYNE RONDOM DIE HANTERING VAN SELF-VERGIFNIS 

 

Potchefstroom

Datum: Saterdag 16 November – 0800 – 13.00

Potchefstroom – Ned Herv Studentekerk, Silwer str 19.

Akkreditering: VBO en CPSC punte

R350 pp.

Bundel beskikbaar (opsioneel): R180

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

§