34. Genesing van emosionele seer en pyn – vol II (Inhoudsopgawe)

Genesing van emosionele seer en pyn – vol. 2

INDEKS

AFDELING A:

AANVULLENDE INTERAKSIE TUSSEN PSIGOLOGIE EN PASTORAAT    

 

HFST 1: MEDE-AFHANKLIKHEID EN ONS SIENING VAN GOD

  • Sieklike mede-afhanklike gesinne    
  • Gesonde interafhanklikheid   
  • ‘n Ongesonde en mede-afhanklike God beskouing   

 

HFST 2: DIE ‘WARE ONS’ EN HOEDAT ONS ONSSELF VIND                  

  • Verdediging meganismes   
  • Onbewustelike invloede   
  • Om oorwinning te verkry oor ‘n geskiedenis van misbruik  
  • ‘n Benadering van vrede en nie bekommernis nie   

 

HFST 3: ONS GENEPOEL KAN ONS ‘N VERSTEURDE VISIE VAN GOD GEE

  • Belangrikheid van regte medikasie en voeding    
  • Geloofsbesware rondom medikasie vir die brein    
  • Sosiale fobie    
  • Belangrikheid van die korrekte diagnose    

 

HFST 4: ONS BESKOUING VAN GOD BEÏNVLOED ONS LEWENSIN EN LEWENSVREUGDE

  • Depressie as woede inwaarts gekeer    
    • Depressie by mans versus vroue    

 

HFST 5: NARSISME KAN ONS VISIE VAN GOD VERDRAAI

  • Narsisme binne die kerk    

 

HFST 6: PSIGOLOGIE EN PASTORAAT KAN MEKAAR AANVUL

  • Geestelike en emosionele gesondheid    
  • Toksiese skaamte    
  • Bitterheid    
  • Die onderskeid tussen mans en vroue    
  • Die lig op my pad    

 

AFDELING B:

GENESING VAN EMOSIONELE PYN

 

HFST  7:  SKATTEJAGTERS

Skrifgedeeltes: Mat 13:44 en Jes 55:1

  • Die groot skat
    • Mel Fisher se verhaal
  • Kom koop by God
    • Die koopmiddel is ‘n geestelike honger     
    • Die intensiteit van my geestelike honger bepaal die diepte van dit wat ek van God verlang
    • Hoe koop ons?      

 

HFST 8:  DIE TRONKDEUR IS REEDS OOPGESLUIT

Skrifgedeeltes: Jes 61:1-5 en Luk 4:18-19

  • Wat bedoel Jesaja met vrylating van gevangenes?
    • 'n Blye boodskap aan mense in nood
    • Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is op te beur
    • Om die genadejaar van die Here aan te kondig
    • Aan blindes die herstel van gesig
    • Om die onderdruktes in vryheid uit te stuur
    • Aan elkeen wat treur, bring hierdie boodskapper vertroosting        
    • Om aan hulle wat treur, eer te gee in plaas van smart
    • Hy sal aan hulle vreugde gee in plaas van droefheid
    • Hy sal aan hulle blydskap gee in plaas van hartseer
    • Hulle sal genoem word bome van redding, die Here het hulle geplant       
    • Hulle sal die eeu oue puinhope opbou, plekke opbou wat lankal verlate lê    

 

HFST 9:  DIE OORLOG IS VERBY – DIE OORWINNING IS BEHAAL

Skrifgedeeltes: 1 Pet 1:17-21; Luk 4:18; Hebr 2:15 en Mat 20:27

  • Sommige het nog nie die tyding ontvang nie
  • Jesus Christus het ons losgekoop
  • Waarom is sommige nog in krygsgevangenskap?                                
    • Lewensorge en andere se probleme                                                  
    • Vrese
    • Emosionele pyn
    • Bitterheid en wrok                                                                                
    • Verwerping

 

HFST 10:  EMOSIONELE EN GEESTELIKE GROEI

  • Emosionele besluite word soms gedryf deur pyn wat terug gaan na die kinderjare
  • Ons konsep van God word reeds in die kinderjare gevorm
  • Pyn wat reeds in die kinderjare begin het e wat nooit weggaan nie
  • Sekere herhalende gebeure maak telkens die onverwerkte pyn wakker
  • Die rol van die onderbewuste
  • Die stoompot effek
  • Liggaamlike simptome as manifestasie van onverwerkte pyn
  • Drome

 

HFST 11:  MENSE WAT DIE SKAT GEVIND HET

Skrifgedeelte: Ps 84:6 en Hos 2:14

  • Dorre laagtes
  • Geestelike desperaatheid
    • Soms moet ek rou en afskeid neem en dan laat gaan
    • Emosionele genesing impliseer keuses
    • Bely elke intense negatiewe emosionele besluit
    • Sensitiwiteit vir die leiding van die Heilige Gees

 

BRONNELYS

BYLAAG A: Tien kenmerke van ‘n sosiopaat

BYLAAG B: Gemoed stabiliseerders versus antidepressante

BYLAAG C: Lys van pastorale hulpmiddels