28. Toksiese godsdiens (Inhoudsopgawe)
Toksiese godsdiens
Indeks
HFST 1: INLEIDING EN DEFINIËRING
· Agtergrond
· Definisies
- Geestelike misbruik en verwonding
- Geestelike verslawing
· Wanneer godsdiens siek geword het en God vir sommige soos ’n dwelm geword het
HFST 2: BYDRAENDE FAKTORE
· Faktore wat die basis lê vir ‘n geestelik afknouende sisteem
· Faktore wat mense kwesbaar maak vir geestelike verslawing
· Mense raak aangetrokke tot ‘n spesifieke tipe kerk
- Onafgehandelde sake (unfinished business)
- Onbeantwoorde behoeftes
HFST 3: VOLWASSE TEENOOR ONVOLWASSE LEIERSKAP
· Redes waarom leiers geestelik aftakelende gedrag openbaar
o ‘Geestelike helde’ soms self mede-afhanklike persone
o Stukkende leiers probeer kompenseer vir eie pyn
o Twee klassieke tipes van geestelike misbruikers
o Karakteristieke van geestelik en emosioneel onvolwasse (abusive) leiers
o Dodelike liefde
o Karakteristieke van geestelik en emosioneel volwasse leiers
HFST 4: ‘N GESONDE TEENOOR ‘N DISFUNKSIONELE SISTEEM
· Karakteristieke van tipies skaamte-gebaseerde en disfunksionele gesinne en geestelike families
· Karakteristieke van gesonde gesinne
- Basiese oortuigings en geestelike waardes
- Interpersoonlike verhoudings
- Algemene gesinskultuur
· Tipiese kenmerke, strategieë en tegnieke van ‘n geestelik aftakelende sisteem
o Emosionele en geestelike bloedskande
o Die misbruik van eksklusiwiteit
o Beheer en kontrole eerder as genade
o ʼn Rigiede swart/wit benadering
o Laste word op mense gelaai
o Mense word eerder gebruik as gedien
o Ontkenning
o Deur middel van reëls word die werklike pyn gesystap
o Die rol van isolasie
o Daar is uit pas geraak met mense se innerlike emosies
o Rekenskap aan niemand verskuldig nie
· Tipiese kenmerke van ‘n geestelike gesonde ingesteldheid
· Ooreenkomste tussen ‘n disfunksionele gesin sisteem en ‘n disfunksionele kerklike sisteem
o Die pa se rol is deurslaggewend
o Parallelle tussen alkoholiese huise enersyds en disfunksionele Christen huise andersyds
o ‘n Ongesonde beroep op die outoriteit van God en sy Woord
o Die reëls binne ‘n disfunksionele huis
HFST 5: DIE PROSES VAN VERSLAWING EN VERWONDING
· Ooreenkomste tussen chemiese verslawing en godsdienstige verslawing
· Verskillende redes waarom slagoffers binne geestelik aftakelende verhoudings bly
· Godsdienstige mede-afhanklikheid
· Die fases asook progressiewe karakter van die verslawingsproses
o Vroeë stadium
o Middel stadium (fase van verlies van beheer)
o Laat stadium
· Die gevolge van geestelike verwonding en verslawing
o Verwronge persepsies aangaande God
o Verwronge persepsies aangaande Christenskap
o Emosionele en psigiese gestremdheid
o Persoonlike inkompetensie
o Nagmerries
o Verskeurde families
HFST 6: DIE PROSES VAN WEGBREEK
· Die proses van wegbreek
- Vier voorwaardes
- Tipiese probleme na die wegbreek
· Areas wat aandag moet kry tydens die herstelproses
o Identifiseer gedragspatrone waardeur die verslawing in die verlede gemanifesteer het
o Lê grense neer met betrekking tot gedrag
o Identifiseer snellers of gevaar areas wat aanleiding kan gee tot ‘n terugval
o Definieer gedrag wat moontlik tot ‘n terugval aanleiding kan gee
o Gebruik bevestigende gedagtes of gedrag wat gesonde uitgangs-punte reflekteer ten einde disfunksionele denke te vervang
HFST 7: RIGLYNE ONDERWEG NA GENESING
· ʼn Handige meetinstrument
· Die aanvang van die proses
o Die waarde van berading
o Ontkenning
o Genesing gaan ‘n proses wees
· Fokus op ʼn ondersteuningsgroep
o Die terapeutiese waarde van ʼn groep
o Soek iemand wat as klankbord kan dien
· Geestelike herstel
- Verwronge persepsies aangaande Christenskap en God
- Algemene houdings en oortuigings voortspruitend uit geestelike verwonding
- Leer om voortaan nie te oorreageer op situasies van geestelike verwonding nie
- Skakel aanvanklik anoniem kerklik in
- Die belangrikheid van vergifnis
- Leer om weer Christene te kan vertrou
- Gesonde geloofsgroei
· Herstel ten opsigte van denkpatrone
- Waak teen ‘n slagoffer mentaliteit
- Waak teen oorweldigende donker herinneringe
- Ekstreme denke moet herprogrammeer word
- Ongeldige konklusies moet gekorrigeer word
- ’n Realistiese beskouing van die werklikheid moet verkry word
- Bemagtiging van die positiewe
- Ignorering van die negatiewe
- Om te waak teen oorwegend emosionele denke
- Om te waak teen ’n gepreokkupeerdheid met ‘ek behoort’ gedagtes
- Om te waak teen die handhawing van ʼn hiper-verantwoordelikheidsgevoel
- Fokus op nuwe informasie
· Sosiale herstel
- Fokus op die gesin
- Fokus op nuwe vriende
- Leer om weer vreugde vanuit gewone dinge te kan ervaar
· Fisiese herstel
- Fokus op die liggaam
· Uitdagings aan die kerk asook voorkomende stappe vir die toekoms
· Slot
BYLAAG A: Vraelys betreffende die invloed van godsdienstige skaamte
BYLAAG B: Remuda Ranch spiritual inventory
BYLAAG C: Tipiese profiel van die emosioneel verwonde as gevolg van godsdienstige verslawing
BYLAAG D: Scott Allen se verhaal
BYLAAG E: Charles se verhaal
BRONNELYS
LYS VAN ANDER BESKIKBARE BUNDELS