10. Motivering in die bediening (Inhoudsopgawe)
MOTIVERING IN DIE BEDIENING
INDEKS
TEMA 1: OM JOU PASSIE VIR WERK TE HER-AKTIVEER
Boyatzis, McKee & Goleman
- Gevoelens wat as rigtingwysers dien
- Ek voel vasgekeer
- Ek is verveeld
- Ek is nie die persoon wat ek graag wil wees nie
- Geen kompromieë betreffende my etiese standaarde nie
- Ek kan nie die boodskap ignoreer nie
- Die lewe is te kort
- Vyf strategieë tot vernuwing
- Maak tyd in jou skedule
- Vind ’n program
- Skep ‘reflektiewe strukture’
- Werk saam met ’n mentor (coach)
- Vind nuwe betekenis op ’n bekende terrein
- Daar mag weerstand wees vanaf bestuurskant
- Riglyne vir die proses van refleksie
- Reflekteer oor die verlede
- Fokus nou op die jongste verlede en oorweeg die volgende vrae
- Definieer jou lewensbeginsels
- Verbreed die horison
- Visualiseer die toekoms
TEMA 2: GEJAAGDHEID VS GEROEPENHEID
Gordon MacDonald
- Kenmerke van die gejaagde mens
- Die gejaagde mens hou van prestasie
- Die gejaagde mens is behep met die simbole van prestasie
- Die gejaagde mens wil altyd beter
- Die gejaagde mens en integriteit
- Die gejaagde mens is geweldig pragmaties.
- Die gejaagde mens beskik dikwels oor beperkte menslike vermoëns
- Die gejaagde mens en selfbeeld
- Die gejaagde mens ding graag mee
- Die gejaagde mens tref dikwels vergelykings met andere
- Die gejaagde mens beskik dikwels oor woede soos 'n vulkaan
- Die gejaagde mens leef van hoogtepunt na hoogtepunt
- Die gejaagde mens is uiters besig
- Wat dryf die gejaagde mens?
- Die rol van verwerping en vernederings
- Aangeleerde styl
- Lewe as 'n geroepe mens
- Eienskappe van die geroepe mens
- Die geroepe mens verstaan rentmeesterskap
- Die geroepe mens weet wie hy/sy is
- Die geroepe mens is deeglik bewus van sy doel
- Die geroepe mens het vrede en vreugde
- Die geroepe mens verstaan ware toewyding
- Die geroepe mens vergelyk nie
- Hoe word mens geroep?
TEMA 3:UITDAGINGS AAN DIE GEESTELIKE LEIER
Henri Nouwen
- Christen leierskap word volbring deur diensbaarheid
- Die Christen leier as gewonde geneesheer (the wounded healer)
- Jesus se drie versoekings
- Die versoeking om relevant te wees (eerste versoeking)
- Het jy My werklik lief?
- Gebed
- Stiltetyd
- Die versoeking om spektakulêr te wees (tweede versoeking)
- Hy inisieer heling en genesing
- Hy luister aandagtig
- Hy is bereid om berou te toon en vergifnis te vra
- Hy is bereid om te volhard (the gentle and tender man)
- Die versoeking om kragtig te kan optree (derde versoeking)
TEMA 4:MOTIVERING VANUIT DIE WOORD
- Dt 1:38
- Dt 31:7
- Jos 1:6
- Jos 17:18
- 1 Sam 30:6
- 2 Sam 10:12
- 1 Kron. 22:13
- 1 Kron 28:10
- 1 Kron. 28:19
- Ps 27:14
- Hag 2:3
TEMA 5: PAULUS SE SEWE RIGLYNE OM TE KAN VOLHARD IN DIE BEDIENING
Rick Warren
- Leer om die genade van God te kan geniet
- Wees jouself
- Onthou dat dit nie om jou gaan nie
- Aanvaar jou eie beperkinge
- Doen alles uit liefde
- Maak tyd vir daaglikse vernuwing
- Lewe in die lig van die ewigheid
TEMA 6:TWAALF STAPPE TOT HERSTEL NÁ UITBRANDING
TEMA 7: ONDERHOUD MET RICK WARREN
BYLAAG A: Beskikbare bundels en CD’s
BRONNELYS