7. Rou, depressie, angs, woede en lewensvreugde (Inhoudsopgawe)
ROU, DEPRESSIE, ANGS, WOEDE EN LEWENSVREUGDE
INDEKS
HFST 1: DIE TRADISIONELE BENADERING MET BETREKKING TOT ROU
· Tipiese roufases
· Die vier treurtake
o Aanvaarding van die werklikheid
o Die belewing van die pyn van smart
§ Manifestasies van normale smart
· Gevoelens
· Fisiese sensasies
· Denke
· Gedrag
§ Manifestasies van gekompliseerde smart
· Chroniese smartreaksie
· Vertraagde smartreaksie
· Oordrewe treurreaksie
· Gemaskeerde smartreaksie
· Vermyding van herinneringe aan oorledene
o Aanpassing by nuwe omgewing/situasie
o Herbelegging van emosionele energie
HFST 2:DRIE FASES VAN ROU EN HARTSEER
Therese Rando
· Drie fases van rou en hartseer
· Vermydingsfase
· Konfrontasie fase
· Akkommodasie fase
· Die ses “R” prosesse van rou in verhouding tot die drie fases van rou en hartseer
o Vermydingsfase
o Konfrontasie fase
o Akkommodasie fase
HFST 3:WEERSTAND TEEN DIE ROUPROSES NA TRAUMATIESE
VERLIESE
Judith Herman
· Trauma impliseer onvermydelike verliese
· Weerstand teen rou kan verskillende maskers dra
o Wraak
o Vergifnis
o Kompensasie
HFST 4:DEPRESSIE
John en Paula Sandford
· Die depressiewe persoon kan homself nie help nie
· Endogene (neurotiese) depressie
· Maniese depressie
· Vrae wat kan help om die situasie te evalueer
· Aspekte wat vermy moet word by die berading van depressiewe persone
· Sommige oorsake van depressie
HFST 5:BASIESE RIGLYNE OM DEPRESSIE TEë TE WERK
Frank Minirth en Paul Meier
· ‘n Daaglikse toewyding aan die verheerliking van Jesus Christus
· Meditering van God se Woord
· Raak daagliks ontslae van griewe
· Raak meer intiem met diegene naby aan jou
· Spandeer tyd saam met Christen vriende
· Handhaaf ‘n daaglikse roetine wat persoonlike satisfaksie inhou
· Doen iets aangenaam vir een spesiale persoon elke week
HFST 6:DIE HANTERING VAN WOEDE EN ANGS
Frank Minirth en Paul Meier
· Woede
o Bepaal of die woede gepas of ongepas is
o Verbaliseer die woede en vergewe
o Laat alle wraak oor aan God
· Angs
o Simptome van angs
o Oorsake van angs
o Gedragspatrone en benaderings vanuit die Skrif wat angs kan verminder
· Verdere riglyne betreffende die oorwinning oor angs
HFST 7:RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN LEWENSVREUGDE
Frank Minirth en Paul Meier
HFST 8:KENMERKE VAN GEESTELIK EN EMOSIONEEL GESONDE PERSONE
· Kenmerke van ‘n geestelik gesonde persoon (Paul Meier et al)
· Kenmerke wat sterk verteenwoordigend is in geestelik gesonde families (Paul Meier et al)
· Riglyne om geestelik gesond te kan bly (Dempsey & Zimbardo)
· Kenmerke van die geestelik en emosioneel gesonde Christen (Darling)
BRONNELYS