Belangrike vraelyste, meetinstrumente en bylaes – Deel 1

VRAELYSTE EN MEETINSTRUMENTE
DEEL 1 - INDEKS

 

BOELIE

·         Gesin Internet veiligheid kontrak
·         Die Olweus boelie vraelys
·         Boelie vraelyste

DEPRESSIE

·         Self-evaluerende depressie skaal
·         Persoonlikheid kenmerke van die depressiewe persoon

DIE HUWELIK

·         Wyses waarop ‘n man sy liefde vir sy vrou kan betoon
·         Wyses waarop ‘n vrou haar liefde vir haar man kan betoon

DIE DIGITALE IMPAK OP KINDERS EN JONGMENSE

·         Toets vir multitaakverrigting verslawing
·         Vyf wyses om skermtyd te verruil vir dade van diensbaarheid
·         Stappe om ongewenste Facebook verhoudings te voorkom
·         Aanduidings van ‘FOMO’ (fear of missing out)

DISSOSIASIE, FRAGMENTASIE EN DIE INNER CHILD’

·         Die oop gesinssisteem
·         Die geslote (abusive) gesinsisteem
·         Geografiese / fisiese verwydering vanaf gesin van oorsprong
·         Dr James Friesen se onderskeid tussen ‘n ‘alter’
       (gedissosieerde sub-persoonlikheid) en ‘n demoniese teenwoordigheid


EETVERSTEURINGS

·         Oorsig van my verhoudings
·         Tipiese wyses van ontkenning
·         Positiewe selfgesprek stellings
·         Die bekende 12 stappe aangepas vir kompulsiewe ooreters
·         Net vir vandag – ek het ‘n keuse
·         Die verslawing siklus (grafiese voorstelling)
·         Aanduidings van ‘n eetversteuring
·         Kan ‘n eetversteuring voorkom word?

EMOSIONEEL VERWONDE JONGMENSE – DELE 1 EN 2

·         Eienskappe van ‘n goeie helper
·         My kind en stres - 1
·         My kind en stres – 2
·         Algemene simptome van te veel stres by ‘n kind
·         Simptome van die emosioneel verwonde persoon
·         Moontlike aanduidings van verwerping
·         Agtergrond inventaris van beradenes (Meier Klinieke)
·         Geboortes van die individu vanaf konsepsie tot ouderdom vyf

GENERASIE BAGASIE

·         Gebedsriglyne met betrekking tot aborsie, miskraam en stilgeboorte
·         Voorbeeld van ‘n geneagram van veelvoudige huwelike
·         Geneagram van die vier geslagte tussen Abraham en Josef

GENESING VAN EMOSIONELE PYN – DELE 1 EN 2

·         Tien kenmerke van ‘n sosiopaat
·         Gemoed stabiliseerders versus antidepressante

 

GEESTELIKE EN EMOSIONELE GESONDHEID VAN DIE CHRISTELIKE WERKER

·         Evaluering van ‘n gebalanseerde lewenstyl
·         Die verhouding tussen uitbranding en balans

PASTORALE BEGELEIDING VAN GETRAUMATISEERDE KINDERS

·         Aftakelende kinderjare ervaringeAKE telling
·         Die Holmes en Rahe skaal vir kinders en jongmense

HANTERING VAN VERLIES

·         ‘n Geskiedenis van verlies
·         Tipiese gevoelens en reaksies tydens die roufase

JAN FRANK SE TIEN STAP GENESINGSMODEL

·         Waarskuwing seine wat sou kon dui op molestering

DIE PASTORAAT EN BREINFUNKSIES

·         Dr Daniel Amen se brein kontrole vraelys

PA-WONDE EN PA-HONGER

·         Stap vir stap joernaal ten einde vrede te maak met jou Pa

BRONNELYS